MO
Marius O
1 reviews | Active since Jan 2023
19 Jan 2023, 06:32
Swak swak diens
Patetiese diens, Maatskappy Ray’s Forge and Fabrication het Julie 2021 toegemaak, hulle het aangebied om ons in 3 maande uit te betaal, Solidariteit se man het besluit dis nie goed genoeg nie en nou wag ons al 19 maande en nog Nie ñ sent gekry nie, kry ook geen terug voering van solidariteit Nie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Solidariteit's replyOfficial
23 Jan 2023, 10:41Goeiedag Marius. Eerstens wil ons verskoning vra vir die ervaring en sal ons graag wil ondersoek instel in die aangeleentheid. ****ak gerus die Dienssentrum by *** of ***. Solidariteit groete
Solidariteit's reply23 Jan 2023, 10:41
Official
Goeiedag Marius. Eerstens wil ons verskoning vra vir die ervaring en sal ons graag wil ondersoek instel in die aangeleentheid. ****ak gerus die Dienssentrum by *** of ***. Solidariteit groete
