MJ
Michelle J

1 reviews | Active since Mar 2020

02 Mar 2020, 15:14

Solidariteit

Na 11 jaar as klient, 3 keer by hul deur aan geklop vir hulp rondom regs hulp in die werksplek en ek kan saam met al die ander kliente op Hello Peter stem dat hulle geen hulp offer vir hulle kliente nie. Ek verwys spesifiek hier na Solidariteit Bellville tak.

0
Replies (0)