Ongeskikte, sarkastiese kliëntediens
Moenie julle tyd mors nie. Hierdie ouens wil nie mens help nie. En as jy navrae doen of kla oor hul swak diens word jy blatant ongeskik en sarkasties behandel. Baie onprofessioneel!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)