JP
Jan P
1 reviews | Active since Jun 2017
15 Jun 2017, 13:43
Ongeskikte Personeel en SWAK diens
<p>Ek lees baie klagtes oor Solidariteit en kan dit bevestig . Swak diens en ongeskikte personeel van Solidariteit is regtig tragies. Mense moet maar versigtig wees.</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)