AVdM
Allan Van der Merwe
1 reviews | Active since Dec 2017
12 Oct 2021, 08:06
No sevice!
Kan nie klae oor die diens nie, want daar is geen diens nie. Het gister gebel vir help en soos gewoonlik geen diens nie net n ongeskikte persoon wat glad nie will help nie en wat dink hy praat met sy kinders.
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)Solidariteit's replyOfficial
13 Oct 2021, 15:25Goeiedag Allan. Solidariteit was reeds intussen met die lid in ****ak. Solidariteit groete
Solidariteit's reply13 Oct 2021, 15:25
Official
Goeiedag Allan. Solidariteit was reeds intussen met die lid in ****ak. Solidariteit groete
AVdM
Allan Van der Merwe's updateReviewer Update
28 Oct 2021, 12:25Ja en julle het nog steeds nie gehelp of die persoon aangepreek nie. So ek het my lidmaatskap gekanseleer. Betaal nie vir sulke swak diens nie.
AVdM
Allan Van der Merwe's update28 Oct 2021, 12:25
Reviewer Update
Ja en julle het nog steeds nie gehelp of die persoon aangepreek nie. So ek het my lidmaatskap gekanseleer. Betaal nie vir sulke swak diens nie.
