Swak diens. Bel jou vinnig om jou geld te vat maar vat jare om jou te antwoord. Ek n lys van goed gegee waaroor ek hulp nodig gehad het maar toe help hulle my net met een. Swak swak. Sal hulle nooit aanbeveel nie. Baie kwaad ekt my geld en tyd op hulle gemors. Gaan nou weer n swak comment onder ook los wat gaan bewys hulle worry nie oor kliente nie want party kliente mors jare van hulle geld voor hulle agter kom hoe swak die diens is. Dankie solidariteit vir niks. Gaan spandeer julle geld in die buite lande
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.