LM
Lizanne M
1 reviews | Active since Jun 2020
08 Oct 2020, 11:33
hoekom lid wees!
Ek is n lid wat nie werk het nie en ek betaal elke maand my geld en vra vir hulp. En al wat ek kry is ek kan dit self moet doen. Nou hoekom sluit mens aan by solidariteid as ek dit self kan doen. Regtig. Dit stel my baie teleur. Julle verdien eintlik -☆-☆-☆-☆-☆
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)