MS
Mariska S

1 reviews | Active since May 2012

19 Feb 2021, 08:47

Geen Regsadvies omdat ek nie lid is nie

Ek is nie n lid van Solidariteit nie en het vanoggend gebel om raad te vra names my man en ongelukkig kan ons nie gehelp word nie want nie ek of hy is n lid nie.

Ek vind dit heel te mal belaglik wat van die mense wat die nie kan bekostig nie. My man werk meer weg as wat hy by die huis is in haatlike omstandighede en ek het net raad daaroor gesoek sodat ek my man kan help om sy baas in die regte manier daaroor aan te spreek sonder dat dinge lelik raak.

Daar word gese jy kan mar die labor law bel hulle bid gratis dienste aan. Ons almal weet dis net so goed jy praat met n boom as jy hulle bel want dit lui sonder antwoord. Is ons nie veronderstel om saam te staan nie. WONDER MAAR NET

0
Replies (0)