AC
Ans C
1 reviews | Active since Jan 2014
31 Jul 2023, 14:20
DANKIE SOLIDARITEIT HELPENDE HAND BLOEMFONTEIN
Spesiale dank aan Solidariteit Helpende Hand Bloemfontein met Mnr. Kobus Venter aan die stuur vir julle onbaatsugtige ondersteuning aan die gemeenskap in Bloemfontein. Julle is altyd daar en julle ONS WINKEL is ook groot bydra tot die minder bevoorregte mense vanuit die gemeenskap. Dankie ook altyd vir jul bydra, raad en leiding.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Solidariteit's replyOfficial
02 Aug 2023, 09:50Goeiedag Ans. Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om hierdie mooi kompliment deur te stuur. Dit is regtig aangenaam om sulke boodskappe te ontvang. Deur die gemeentskap se ondersteuning aan Solidariteit Helpende Hand, maak dit als ook moontlik. Solidariteit Groete ***
Best regards,
Solidariteit's reply02 Aug 2023, 09:50
Official
Goeiedag Ans. Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om hierdie mooi kompliment deur te stuur. Dit is regtig aangenaam om sulke boodskappe te ontvang. Deur die gemeentskap se ondersteuning aan Solidariteit Helpende Hand, maak dit als ook moontlik. Solidariteit Groete ***
Best regards,
