CM
Charl M
1 reviews | Active since May 2023
06 May 2023, 13:47
Solarwize Het baie swak batteries
Het n backup system van hul gekoop maar hy werk nie eers n uur nie al is nils op hom nie het al batteries laat herstel by hulle maar was 2 dae reg toe begin die selfde ding weer so toe gooi ek nou R12000.00 in die water so sal nooit solarwize aanbeveel nie hulle het n baie swak batteries in hulle gied nou se hulle daar is geen waarborg op gel batteries nie ek verstaan dit dis reg maar vir n ding wat nie eers 8 maande oud is nie voel ek hulle bevark mense uit geld uit
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)