PF
Pieter F
1 reviews | Active since Apr 2022
29 Apr 2022, 15:01
Pragtige diens van Solar Ninja
Ek is 100% af van die elektriese netwerk af as gevolg van Solar Ninja. Dit voel regtig goed om my ligte aan te hou wanneer daar beurtkrag is. Belê in sonpanele met Solar Ninja.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)