LM
Lemich M
1 reviews | Active since May 2019
17 Jul 2020, 11:29
Stranded
Hi all. Ek like nie so die tipe goed doen nie, maar is hier dalk iemaand wat my kan se waar ek n replacement registration document van n voertuig kan laat aanvra behalwe by Sol Plaatje vekeers department? Dis nou al amper die 3de weke, wat ons daar gaan en in dai lang rye staan ( wat ons verstaan, dis access controlling) om net te hoor die mens wat met die goed werk is nie daar nie en niemaand anders kan dit doen nie. Waar is die back up? Of gee ons dan alternatiewe metode on aan die ding te kom.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)