1 reviews | Active since Jun 2017

12 Jun 2017, 11:08

Teleurgesteld. Swak diens

<p>Uiters teleurgesteld in die besigheid. Dit wat hulle se en dit wat hulle doen is die teenoorgestelde. Ek het n diens gelewer vir n maand en n half en geen BETALING ONTVANG NIE. Kry geen terugvoering, hulle is ongeskik, hou nie by wat hulle adverteer nie. Ongelukkig het dit op daai stadium gekom van name en shame. Ek is glad nie gelukkig nie. Dis al middel Junie en geen betaling ontvang. </p>

0
Replies (0)