MS
Mercia S

1 reviews | Active since Dec 2019

09 Dec 2019, 10:23

Swakste diens ooit.

Pateties...swakste diens ooit! Word van die een persoon na die ander gestuur en tussen 3 mense word daar so gejok en "ek bel jou terug oor 2 minute" gebeur nooit. Nee dankie never again...julle black Friday verskoning is ook nou afgesaag!

0
Replies (0)