1 reviews | Active since Dec 2016
So koop ek led Lights vir my kinders vir Kersfees by Snatcher!! Toe my pakkie kom, is daar geen led lights in nie. Dis al Einde Februarie en ek het nogsteeds nie my geld terug gekry nie, elke dag het hulle 'n ander verskoning!!!!!
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.