JW
Johanna W

1 reviews | Active since Aug 2023

09 Sept 2023, 14:04

Snatcher

Sal nie sommer Snatcher aanbeveel nie. Hulle kom nie hulle beloftes na nie. Ek het wel na 2 maande my geld uiteindelik gekry. Maar dit het hellopeter gekos om hulle wakker te maak. Kan dieselfde goed by takelot kry en hulle diens is puik!

0
Replies (1)
Snatcher
Snatcher's reply11 Sept 2023, 08:29
Official
Hi Johanna
Thank you for your feedback.
We have taken your concerns into consideration and can assure you that we are working on improving these areas of our business .
Regards ,
Snatcher Team 

Best regards,