1 reviews | Active since Sept 2016

14 Oct 2017, 12:37

MEUBELS ERG BESKADIG!

Sal Snappy Home NOOIT WEER in my lewe gebruik nie!!! Ons meubels is verwoes en wat nie beskadig is nie, is vol swart diesel roet. Ons het ook betaal vir "wrapping & cartons" wat hulle nie gedoen het nie. Daar was geen toesig toe meubels opgelaai is nie en ook nie 'n shuttle gereël om meubels by ons estate in te bring nie Dit was net een groot gemors!!! Ek het hul agent al 'n paar keer ge****ak en al wat sy sê is dat hul besig is om die saak te ondersoek maar sy kom nie terug na my nie.

0
Replies (0)