MK
Marida K

1 reviews | Active since Feb 2023

09 Feb 2023, 19:36

Snap and Save

Snap and save die app wat jy gebruik om geld terug te kry. Pateties verby. Dit het altyd gewerk en ek het my geld terug gekry. Nou al meer as maand wat dit bly se ek het nie Internet connection. Baie snaaks ek het meer as 40gig data op my foin wat ek kan bewys en as ek nie data gehad het nie sou ek ook nie op Hello Peter kon inlog nie. Stuur jy hulle n mail oor probleem dan antw hulle jou net eenvoudig nie. Kliente diens bestaan nie by hulle nie

0
Replies (0)