JB
Jaco B

1 reviews | Active since Apr 2022

14 Apr 2022, 15:06

Prinsipaal

Na aanleiding van die twee artikels geplaas met betrekking tot die "Smile Property Group": 1. Na gesprek met die Prinsipaal het ek besef dat dit ñ groot misverstand was, sowel as ñ gebrek aan kommunikasie. 2. Ek verwelkom die "Smile Group" se vriendelike ingesteldheid en ondersteuning met die oplos van die probleem. Ek bied hiermee my onvoorwaardelike onverskoning vir die twee artikels geplaas en vertrou dat daar geen skade aangerig is nie.

0
Replies (0)