SG
Siegfried G

1 reviews | Active since Jun 2023

08 Jun 2023, 19:52

Yster diens.

Baie dankie vir die ongelooflike diens in my taal. Heinrich, jy was ñ groot hulp. Baie geleer. Dankie Yster!

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply08 Jun 2023, 20:36
Official
Siegfried, dankie vir die terugvoer op die diens wat jy van Heinrich ontvang het. Woon asb ons weeklikse aanlyn klasse by. Ons kry uitstekende terugvoer daarop en glo dit sal vir jou ook van waarde wees. Laat weet gerus indien daar enige iets is waarmee ons van hulp kan wees. 

Groete.
Lizelle Oosthuizen (F.D)