RB
Rudi B

1 reviews | Active since Jun 2022

13 Jun 2022, 17:26

WONDERLIKE Diens.

Dankie Uan en Dian vir julle uitstekende hul en toewyding. Dian vir jou mooi duidelike en AFRIKAANSE verduideliking en verkoop tegniek. Uan vir jou AFRIKAANSE aanbieding en opleiding van die stesel. Ek is optimisties om verder te leer en vir ander te vertel.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply13 Jun 2022, 17:53
Official
Welkom Rudi, en baie BAIE dankie vir jou 5-ster resensie!

Beste wens met jou self-verhandelings reis!

Francois Oosthuizen (M.D.)