SW
Schalk W
1 reviews | Active since Jul 2022
15 Jul 2022, 11:48
Weggeslaan!!!
Dankie aan Damian en Uan! Hierdie is rerig “smart” jong manne, wat die wereld se geduld met my het! As n “ou oom” van 55 is ek nie rerig goed met tegnologie stories nie! Maar ek kan met trots sê op my eerste sessie saam met Damian het ek al reeds n 3% groei gemaak! Dankie Uan dat jy my oe oopgemaak het om die gulde geleentheid aan te gryp! Dankie dan aan Damian wat my opleiding gedoen het vandag, jy het geduld gewys met my wat ek nog nie ervaar het nie. Ek sien uit na n lang en suksesvolle pad saam met julle! Hou so aan Diversit-e! Julle is “CHAMPIONS” !
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
15 Jul 2022, 12:04 Schalk
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons is daartoe verbind om u met ‘n kwaliteit produk en diens te voorsien.
Dit is vir ons ‘n riem onder die hart dat u weereens ‘n bewys is dat Diversit-e Smart Trade College nie net tender vir ‘n generasie wat met tegnologie groot geword het nie en dat ons werklik geduldig saam u die pad sal stap.
Dankie ook dat u ons twee verteenwoordigers, Damian en Uan, komplimenteer op die manier wat hulle u bystaan, wees verseker dat hierdie hulp en diens altyd tot u beskikking is.
Groete.
Diversit-e Smart Trade College Span

Smart Online Trader's reply15 Jul 2022, 12:04
Official
Schalk