HM
Hein M
1 reviews | Active since Oct 2024
02 Oct 2024, 19:41
Wat 'n wonderlike ervaring!
My ervaring tot dus vêr is iets om van te droom saam met Uan, Luhan en die hele span by Diversit-e Smart Trade College. Teen spyte van hoe goed hulle en hulle sisteme en prosesse werk, verstaan ek dit is in my hande om 'n moerse sukses hiervan te maak. Ek sien werklik uit na die journey vorentoe.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
02 Oct 2024, 19:44Beste Hein,
Dankie vir jou resensie. Ons is dankbaar jou ervaring sover is positief.
Francois Oosthuizen (M.D.)
Dankie vir jou resensie. Ons is dankbaar jou ervaring sover is positief.
Francois Oosthuizen (M.D.)
Smart Online Trader's reply02 Oct 2024, 19:44
Official
Beste Hein,
Dankie vir jou resensie. Ons is dankbaar jou ervaring sover is positief.
Francois Oosthuizen (M.D.)
Dankie vir jou resensie. Ons is dankbaar jou ervaring sover is positief.
Francois Oosthuizen (M.D.)