CR
Cobus R

1 reviews | Active since Mar 2019

19 Mar 2019, 21:26

Vyf ster maatskappy.

Die opleiding sessie was van baie waarde gewees, in vandag se moeilike tye is dit van kardinale belang om 'n ekstra stroom van inkomste te genereer. Ek sien uit na die volgende sessie.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply19 Mar 2019, 21:54
Official
Ons waardeer dat jy jou ervaring sover deel, dankie Cobus!

Ons sien daarna uit om jou vordering te monitor. Wees verseker van ons volgehoue toewyding tot jou sukses.

Francois Oosthuizen (M.D.)