LP
Lize P

1 reviews | Active since Jul 2020

30 Jul 2020, 15:38

Vriendelik en baie bedagsaam.

Dit is lekker. Die installasie van alles saam met Uan, saam met die opleiding van alles, is baie maklik en baie eenvoudig. Uan verduidelik alles baie maklik en eenvoudig.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply30 Jul 2020, 15:44
Official
Ons is verheug en uiters dankbaar vir u 5-ster resensie, Lize! Welkom en dankie dat jul Diversit-e Smart Trade College kies as jul voorkeur Vers******.

Mag u reis saam ons alle verwagtinge oorskry.
Francois Oosthuizen (M.D.)