KA
Kosie A

1 reviews | Active since Aug 2024

07 Aug 2024, 21:20

Voornemende diens

Dankie Heinrich vir die informasie sessie in die gemak van my eie huis, in Bloemfontein. Sien uit om lekker profyt te maak.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply07 Aug 2024, 21:25
Official
Hallo Kosie,

Ons waardeer die terugvoer. Woon asb ons weeklikse aanlyn klasse by, ons weet jy sal baie baatvind daarby. 

Lizelle Oosthuizen (F.D) & TEAM Diversit-e Smart Trade College