FR
Fanie R

1 reviews | Active since Jan 2024

16 May 2024, 17:20

Van krag tot krag!

Diversit-e Smart Trade College, jou wen pakket in een! Van uitstekende diens en raad, tot ongelooflike groei op jou kapitaal! Jy kan nie vir beter vra as dit kom by die spanwerk en professionaliteit van Uan en Luhan nie. In die 3 jaar het ek saam met julle gegroei en is ek trots om te sê dat dit die beste besluit was om aan te sluit. My kapitaal groei net van krag tot krag!

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply16 May 2024, 17:32
Official
Geagte Fanie, 

Baie dankie dat jy jou persoonlike ervaring deel.

Wees verseker dat ons span toegewyd en beskikbaar sal bly om op hierdie ervaring voort te bou.

Lizelle Oosthuizen (F.D)