RR
Ronelle R

1 reviews | Active since Apr 2019

04 Apr 2019, 19:16

Uitstekende opleiding en verduideliking.

Baie dankie Diversit-e Smart Trade College, veral Janneman en Ernst vir die mooi verduideliking. Ek sien uit na die proses.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply04 Apr 2019, 19:20
Official
Hello Ronelle,

Ons waardeer dat jy jou ervaring oor jou kwaliteit diens deel. 

Geniet jou journey!
Francois Oosthuizen