JT
Jaco T

1 reviews | Active since Nov 2019

28 Nov 2019, 09:49

Uitstekende ervaring.

Dit was 'n uitsetekende ervaring wat my net meer sekerheid gegee het in my besluit om by hierdie maatskappy aan te sluit. Die personeel, Uan & Evert, is baie proffesioneel asook baie vriendelik. Ek sal hierdie maatskappy vir enige iemand aan beveel wat in hulle finansieële toekoms wil belê.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply28 Nov 2019, 10:31
Official
Hi Jaco,

Welkom as gewaardeerde Student en BAIE DANKIE vir jou 5-ster review.

Geseende Feestyd vir jou en joune!
Francois Oosthuizen (M.D.)