JR
Jeanne R

1 reviews | Active since Aug 2022

20 Jan 2023, 11:18

Uitstekende diens van Uan Oosthuizen!

Baie dankie Uan! Ses maande na ek by Diversit-e Smart Trade College aangesluit het en onaktief was, was jy onmiddellik beskikbaar om my te ondersteun en my prakties touwys te maak toe ek jou uit desperaatheid. eergister bel!! Jy is awesome!! Dankie vir die uitstekende diens!!

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply20 Jan 2023, 16:35
Official
Dankie vir u tyd om u ervaringe te deel. Ons is dankbaar om u as gewaardeerde Klient te diens.

Francois Oosthuizen (M.D.)