SS
Sylvia S

1 reviews | Active since Feb 2023

07 Feb 2023, 09:18

Uitstekende diens Uan

Baie dankie Uan vir die opleiding en jou geduld met my. Uitstekende diens!

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply07 Feb 2023, 09:48
Official
Sylvia

Dankie vir die terugvoer op die diens wat jy van Uan ontvang het.

Wees verseker dat ons hele span toegewyd is om jou te help.

Woon asb ons weeklikse aanlyn klasse by. Ons kry uitstekende terugvoer daarop en glo dit sal vir jou ook van waarde wees. 

Laat weet gerus indien daar enige iets is waarmee ons van hulp kan wees. 

Groete.

Marika Smith
Verhoudingsbestuurder
Diversit-e Smart Trade College