MW
Mario W

1 reviews | Active since Oct 2020

28 Oct 2020, 14:44

Uitstekende Diens

Vele dank aan Diversit-e vir hul professionele manier waarop hulle my as nuwe klient verwelkom en alreeds gemaklik laat voel het. Ek waardeer alreeds julle opregte belangstelling in my as jul klient. Spesiale dank aan Ernst Marais.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply28 Oct 2020, 15:00
Official
Awesome! Ons is opreg dankbaar dat jy jou inisiele ervaring beloon met 'n 5-ster!

Hou aan om te inspireer, Ernst. SUPER dankbaar vir jou en trots op jou!
Francois Oosthuizen (M.D.)