KV
Kobus V

1 reviews | Active since Mar 2021

23 Mar 2021, 19:30

Uitstekende dien

Baie dankie Charl vir die goeie en gedetailleerde opleiding sessie. Ek het baie geleer en sien baie uit daarna om verder saam julle 'n pad te stap. Divercit-e smarttrade college gaan regtig uit hulle pad om mense te help en te akkommodeer. Hulle is baie professioneel en ken hulle produk baie goed. Mens kan sien hulle dra die klient se belange op die hart. Baie dankie ook vir Uan wat ook saam gekom het die eerste keer en die voorlegging gedoen het. Baie dankie vir die extra moeite wat Charl en Uan gedoen het om te help met die al die prosesse sodat ek aan die gang kan kom. Ek sal enige iemand aanraai om van hulle gebruik te maak. Mens kan sien hoeom julle #1 is in Education.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply23 Mar 2021, 19:47
Official
Hello Cobus. Welkom en dankie vir die 5-ster resensie. Wees verseker van ons toegewydheid tot jou verhandelings sukses.

Dankie ook vir puik dienslewering, Charl. Bou so voort.
Francois Oosthuizen (M.D.)