SB
Salome B

1 reviews | Active since Apr 2020

04 May 2020, 16:05

Uitstekende avontuur en profeit

Wat 'n ongelooflike onbeplande ondervinding (werk) vir 2 ure Vrydag en plus min R8500 "salaris" wins gemaak. Met Dirk, Uan en Alexander se leer/geduld/vriendelikheid en hulp is dit moontlik vir almal. Baie dankie *** Ek leer lekker en geniet my gate uit. Jjjiiippppeee vir lockdown

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply04 May 2020, 16:11
Official
AWESOME!!! Ek LOVE die opregte & eerbare share!!! Baie dankie vir jou 5-ster resensie, Salome. Dit word opreg waardeer. Welkom aanboord & geniet jou reis saam ons! Ons sien uit om van nog meer suksesse te lees!

GR8 service delivery Dirk, Uan & Alex! Keep on inspiring!
Francois Oosthuizen (M.D.)