HN
Hein N
1 reviews | Active since Feb 2025
22 Feb 2025, 13:37
Uitstekend
Baie goeie dienste en moeite van die hele span. Julle gaan uit julle pad uit om my te help. Baie dankie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
22 Feb 2025, 13:44Beste Hein,
Baie dankie vir u wonderlike terugvoer! Ons waardeer dit opreg dat u ons diens as uitstekend ervaar het. Ons span is altyd gereed om die ekstra myl te gaan om ons kliënte te ondersteun, en dit maak ons ongelooflik bly om te hoor dat ons kon help.
Moet asseblief nie huiwer om ons te ****ak indien u verdere bystand benodig nie.
Groete,
Lizelle Oosthuizen (F.D)

Smart Online Trader's reply22 Feb 2025, 13:44
Official
Beste Hein,