NW
NICO W
1 reviews | Active since Mar 2021
29 Mar 2021, 10:52
Uitstekend!
Uan het dit vreeslik maklik en baie eenvoudig gemaak. Hy het alles goed verduidelik. Hy is baiie behulpsaam en bae vriendelik. Sy stiptelikheid is vanuit die boonste rakke. Die behulpsaamheid word waardeer. Hy het alles opgestel soos per my versoek. Ek beveel hom en die maatskappy enige tyd aan.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Smart Online Trader's replyOfficial
29 Mar 2021, 10:58Goeie dag Nico,
Baie dankie vir jou 5-ster resensie. Dit is vir ons 'n voorreg om ons kliënte te assisteer soos hul dit versoek.
Sien uit na 'n suksesvolle besigheids verhouding.
Happy Trading!
Lizelle Oosthuizen (F.D.)

Smart Online Trader's reply29 Mar 2021, 10:58
Official
Goeie dag Nico,