ST
Suzette T

1 reviews | Active since Apr 2024

29 Apr 2024, 14:54

Uitsonderse dienste en profeite. Winsgewende Belegging!

Fenominaal! 110% Gelukkig en uiters tevrede. Ek het baie rustigheid in my hart dat dit wel winsgewend sal uitdraai en nie 'n mislukking sal wees nie. Van die voordele sluit in: Dienste in my eie taal en hulle kom na my toe. Dankie Uan, Luhan, Michael & Pieter. Ek deel graag ook dat ek in my eerste dag van Copy Trading 'n ongelooflike 4% op my balans genereer het. Ek het met R10,000 begin en is tans R400 op!

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply29 Apr 2024, 15:03
Official
Suzette, 

Dankie dat jy jou ervaring deel. 

Dit is altyd lekker om terugvoer van ons kliente af te kry.

Wees verseker dat ons daar is vir hulp en ondersteuning.

Marika Smith
Verhoudingsbestuurder