AL
Andre L

1 reviews | Active since Sept 2020

02 Sept 2020, 15:12

Uitsonders en Finominaal

Wat 'n uitstekende opleiding sessie aangebied deur Uan Oosthuizen! Inhoud, opleiding en alles van wat hy gedoen en gese het was perfek en uitsonders. Ek sal hom en die onderneming aan enige iemand aanbeveel. Hierdie is legit en dit is great.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply02 Sept 2020, 15:37
Official
Hello Andre! Ons is vol lof en dank vir jou 5-ster resensie asook jou aanbeveling.

Mag jou reis na finansiele welvaart vrugtevol wees!

Bou so voort, Uan. Dankie baie!
Francois Oosthuizen (M.D.)