EM
Elvia M

1 reviews | Active since Jun 2022

20 Jun 2022, 21:07

UITSONDERLIKE EN EERSTE KLAS DIENS

Wat 'n ervaring!!!!! Van die eerste keer wat ons ge****ak is tot en met die opleiding was 'n baie suksesvolle ervaring. Alles in my eie taal. Dankie Andre, Uan en Damian vir julle geduld om alles so duidelik aan ons te verduidelik. Julle dienste kan verseker aanbeveel word.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply20 Jun 2022, 21:12
Official
Welkom as gewaardeerde Klient en baie BAIE dankie vir u meer as welkome resensie en aanbeveling!
Mag die nuwe ervaring leersaam wees en net mooi herinneringe oplewer!


Francois Oosthuizen (M.D.)