HWvJ
Henry William van Jaarsveld

1 reviews | Active since Nov 2020

20 Nov 2020, 14:54

Uitmuntende diens.

Vanaf Sherwin tot Uan was die diens werklik uitmuntend en hoe hulle verduidelik maak 'n mens sommer baie rustiger voel. Ons sien uit na die toekoms saam met die die twee jonge here en asook saam met die maatskappy. Ek wil ook net noem, het het reeds my eerste profeit getoon in 'n kwessie van 10 minute.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply20 Nov 2020, 15:27
Official
Middag Henry,

Dis verblydende nuus. Welkom as gewaardeerde Student & dankie vir jou 5-ster resensie!

Lizelle Oosthuizen (F.D.)