JK
Jacobus K

1 reviews | Active since Jun 2020

29 Jun 2020, 17:55

Uiters tevrede en baie opgewonde.

Ek is baie tevrede met die konsultant en die trading spesialis wat na my eie, persoonlike huis toe kom om my te sien, en dit in my eie taal. Ek is baie gelukkig en sien baie uit na 'n baie voorspoedige besigheids verhouding.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply29 Jun 2020, 18:01
Official
Goeie dag Jacobus,

Baie dankie vir jou 5-ster resensie. Dit is vir ons 'n voorreg om ons kliënte te assisteer soos hul dit versoek.

Sien uit na 'n suksesvolle besigheids verhouding.

Happy Trading!

Lizelle Oosthuizen (F.D.)