AZ
Angeline Z

1 reviews | Active since May 2021

01 Jun 2021, 16:27

Uiters insiggewend!

Uiters insiggewende opleiding sessie verskaf deur Uan en Damian, alhoewel ek nog baie het om te leer, maar daarvoor het ek, my toegewyde trading spesialis en die kursusse. Sien baie uit.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply01 Jun 2021, 16:42
Official
Dis awesome nuus. Dankie dat jy deel Angeline. Welkom en voorspoed met jul nuwe reis!

Francois Oosthuizen (M.D.)