GV
Gertrude V

1 reviews | Active since Aug 2019

24 Mar 2020, 19:27

Uiters geduldig, baie gedienstig & baie tydig.

Uiters geduldig, baie gedienstig & baie tydig. Ten spyte van COVID-19 wat in die lug is, het Uan steeds die moeite gedoen om vir my in Krugersdorp, van Centurion af, te kom wys van voor af hoe alles werk. Ek is baie gelukkig met die dienste sovêr van dag een af tot en met nou. Hulle na-verkope-dienstes is van hoë gehaalte en ek beveel dit vir enige iemand aan.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply24 Mar 2020, 20:06
Official
Hallo Gertrude,

Dis is vir ons 'n voorreg om ons kliënte te kan help en bystaan met die nodige "coaching" soos deur ons kliënte versoek, en ons is tot na ure beskikbaar om aan u die nodige diestes te voorsien.

Happy Trading!

Lizelle Oosthuizen (F.D.)