GB
GERRIT B

1 reviews | Active since Sept 2019

18 Sept 2019, 16:05

Tydig, vriendelik en aangenaam.

Eerst diens en opleidings sessie was baie goed en baie leersaam. MC & Uan was alby baie tydig soos ooreengekom, baie vriendeli en behulpsaam. Ek sien uit na 'n baie goeie besigheids-verhouding met die span.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply18 Sept 2019, 16:29
Official
Dankie vir jou review, Gerrit en dankie vir jul GR8 diens MC & Uan!

Keep on inspiring!