CS
Carel S

1 reviews | Active since Apr 2024

14 May 2024, 20:06

Trading support sepsialist

Ek is baie tevrede met die proses van die eerste afspraak tot in my eerste coaching session. Julle is altyd op tyd gewees vir n afspraak en dit is nou al die derde een. Alles word baie duidelik aan my verduidelik sodat ek kan verstaan, ek sien uit om te sien hoe die verhouding in die toekoms gaan loop.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply14 May 2024, 20:26
Official
Dankie vir jou resensie.

Wees verseker van ons volgehoue ondersteuning & mentoring!
Francois Oosthuizen (M.D.)