RW
Riandi W

1 reviews | Active since Feb 2021

22 Feb 2021, 16:35

thanks

Dirk daar is net een mens soos jy wat julle besigheid se naam hoog hou die opleidinig is fantasties baie dankie daarvoor ek kan nie wag om nog kliente en mense vir julle aan te stuur nie Die opleiding was vinnig maklik en baie gerieflik deur doen dit by die huis en dis gedoen Dirk jy is die BESTE van die BESTE DIE DANKIE VIR DIE LEKKER TYD WAT ONS SAAM WERK

Dirk there is only one person like you holds your business name high the training is fantastic thank you very much for that I can not wait to send more customers and people to you the training was quick easy and very convenient by doing it at do it at hom and it's done Dirk you are the BEST of the BEST THANK YOU VERY MUCH FOR THE NICE TIME WE WORK TOGETHER

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply22 Feb 2021, 16:46
Official
Geagte Riandi,

Dis awesome terugvoer. Dankie vir jou 5-ster resensie. Ons passie is om ons kliënte te "coach" so goed ons kan. Dirk, hou aan met die goeie diens. #PeopleServingPeople.

Lizelle Oosthuizen (F.D)