WV
Wendy V

1 reviews | Active since Mar 2024

18 Mar 2024, 09:05

Super baie dankies!! Diversit-E Smart Trade College

Ek is nou amper 2 Maande by Diversit-E, as n Bespreekings agent. Toe hulle my die pos aanbied, het ek dadelik bietjie navorsing gedoen. Ek het net goeie informasie gesien, en die geleentheid aanhegryp (vir myself gedink... Dat ek eers regtig sal weet sodra ek begin by die maatskappy) Eerstens het almal my laat voel asof ek Al jare hier is. Ek is absoluut so Bly ek het by Diversit-E aangesluit, Francios, Michael en die res van die hegte span is soos hulle se "The Real Deal" en ek is trots en bevooreg om deel te wees van n groep, wat nie net praat nie, maar elke liewe dag bewys, dat hulle omgee! Wanneer ek n afspraak met n client boek. Weet ek dat ons n defnitiewe n verskil in ons cliente se lewens maak. En dis pleinweg... Omdat ONS omgee! Dankie Francios, en die hele Diversit-E span dat ek deel kan he in die verskil wat in allerdaagse lewens plaasvind. Ek super trots en dankbaar vir die geleentheid!

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply18 Mar 2024, 09:21
Official
Wendy, 

Dankie dat jy jou ervaring deel. Dit is lekker om terugvoer van ons personeel te kry, die individue wat agter die skerms hard werk om seker te maak ons kliente kry die beste diens. 

Coming together is the beginning.
Keeping together is progress.
Working together is SUCCESS!! 

Marika Smith
Verhoudingsbestuurder