EE
Eddy E

1 reviews | Active since Feb 2023

06 Feb 2023, 14:49

Sterk aanbeveel

Uitmuntlike kliënte diens, ouens volg op en ken hulle storie. Sal sterk aanbeveel vir beginners en kenners. Spesiale dankie aan Uan & Damian vir hulle besonderse diens en hulpvaardigheid.

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply06 Feb 2023, 14:59
Official
Mnr. Eddy

Ons waardeer dat u die tyd geneem het om u ondervinding te deel.

Ons Smart Online Trader LMS is juis vir die beginner, sowel as die meer ervare klient. 

Moet asb nie huiwer om ons te ****ak indien ons van enige hulp kan wees nie, dis hoekom ons daar is.

Onthou om te RSVP vir ons weeklikse aanlyn klasse, ons sien uit na u deelname en sal u werklik daarby baat.

Groete.

Marika Smith
Verhoudingsbestuurder
Diversit-e Smart Trade College