CT
Conrad T

1 reviews | Active since Feb 2021

19 Jul 2023, 21:50

Smart Trade College

Baie dankie Uan en Diamian vir julle puik diens. Mag julle in nog mense se lewe ' n verskil maak!Dankie!

0
Replies (1)
Smart Online Trader
Smart Online Trader's reply20 Jul 2023, 07:40
Official
Baie dankie vir die resensie Conrad. Wees verseker dat ons span toegewyd is om u ten alle tye van die beste diens te verseker. Wees vasberade, werk hard, en die resultate sal vanself kom. Dankie Uan & Damian vir jul goeie dienslewering om altyd net die BESTE aan ons kliënte voor te stel.

Lizelle Oosthuizen (F.D.)