AB
Annamarie B
1 reviews | Active since Mar 2020
04 Mar 2020, 12:29
#roetenasukses
Puik opleiding deur Uan Oosthuizen. Hy was baie geduldig en hulpvaardig. Ek kan hierdie maatskappy aanbeveel vir enige iemand wat ekstra geld wil verdien. Ek is baie gelukkig. Hulle is baie betroubaar en eties.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)